News

7 Februarie 2012 SA koringrekord?!

07 February 2012

Relatiewe hoë opbrengste met koringverbouing onder besproeiing is nie regtig iets snaaks nie, veral nie in die droër besproeiingsgebiede waar siektes (veral wortelsiektes) nog nie so groot rol speel nie. Daar word van opbrengste rondom 9 t/ha gehoor, maar dan is die faktor wat die melk dikwels versuur gewoonlik kwaliteit, of te wel proteïeninhoud. Dit is welbekend dat daar ‘n negatiewe korrelasie bestaan tussen opbrengs en kwaliteit.

Lees meer>

 
 
 
 
© Copyright 2012 Farmsecure Holdings. All Right Reserved. Terms & Conditions   Promotion of Access to Information Act